GS
Gerrit S
1 reviews | Active since Jan 2019
05 May 2025, 14:54
Gerrit Swart
Glasfit Mosselbaai.Ek is diep geskok met julle overprizing vir n venster 480mmX480mm vervanging wat julle R920 voor gevra het.Ek het na 6 dae na julle toe gekom en julle het nie eers geweet die job is gedoen nie en jobkaart was nerens te vind nie ek het ook nie n kwetasie van julle af gekry nie en het uit die goedheid van my hart na julle gekom en dit kom uitsort en julle charge my daardie bedrag.SKAAM JULLE.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)