PH
Prelucia H
1 reviews | Active since Apr 2022
04 Apr 2022, 07:55
GJ Logistics Upington
Don't do business with this man and women. GERT BESTER van GJ Logistics Upington. Hy dring vinnig aan op 'n deposito en dan gebruik hy daardie geld vir drank, en alles behalwed die diens wat hy MOET lewer!!!!! Hy is vol stories. Sy trokkie breek of sy kar is stukkend en hy is die arme victim. Hy het verdwyn met my geld, geen diens gelewer. Hy is vol beloftes en planne. Hy is bad news
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)