CC
Chantel C

1 reviews | Active since Aug 2022

15 Oct 2024, 10:59

GIG Motors Springs

Ek wil net n groot dankie sê vir Ryno en Donovan van GIG Motors in Springs. Ek het n kar by hulle gekoop en hul het my baie mooi gehelp en was baie behulpsaam. Die kar is in n puik toesand en ry baie lekker. Dankie julle twee vir die puik en vriendelike diens. Eknsal beslis enige iets verwys na GIG Motors as hul n kar wil koop.

0
Replies (1)
CC
Chantel C's update15 Oct 2024, 11:03
Reviewer Update
Motors in Springs. Ek het n kar by hulle gekoop en hul het my baie mooi gehelp en was baie behulpsaam. Die kar is in n puik toesand en ry baie lekker. Dankie julle twee vir die puik en vriendelike diens. Ek sal beslis enige iemand verwys na GIG Motors as hul n kar wil koop.