WVdb
Wayne Van den bergh
1 reviews | Active since Apr 2025
19 Apr 2025, 06:27
Gerrit GiG moters
Wil net se baie dankie aan Gerrit by GiG moters vir die goeie diens , jy het regtig uit jou pad gegaan om dit vir my moontlik te maak ek love my bakkie baie dankie . Sal julle aan beveel so ver ek gaan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)