TT
Tertius T

1 reviews | Active since Sept 2026

11 Sept 2026, 09:58

***** Gibbon Caravan Clinic 🤬

Fo@@in ***** mense!!! Die vou vrou daar het my woonwa vir 7 maande daar gehou en vir my gesê dit gaan net 2weke vat 🤬 Ek het toe op 'n dag wat dit reën gaan kyk na die woonwa, hulle het hom in die reën gelos en sy sky lights was uitgehaal so die hele woonwa het pap nat gereën. Al my hout buig en kril om 🤬🤬🤬 Bly ver weg asb!!!! Luister na iemand wat bitter baie skade gely het 🙄🙄

0
Replies (0)