SK
Shalize K

1 reviews | Active since Oct 2022

09 Apr 2024, 12:24

GHD NOOIT WEER NIE!!

Hierdie sal nou my 4de en laaste GHD wees.... 1ste gewone GHD het my 9 jaar gehou. Koop n nuwe 1 verkoop hom vir die platinum + want blykbaar is hy beter vir my erge krul hare. Net oor sy 2 jaar kry ek die rooi lig "LIGHT OF DEATH" stuur n epos... jammer Mev hys uit sy waarborg maar ons kan vir jou n trade in voucher gee waar jy n splinter nuwe GHD kan koop teen 20% af**** ek besluit ek koop toe eerder n nuwe 1.... en wragtig vandag sal ek weer die "RED LIGHT" kry binne nog nie eers 2 jaar nie. So elke keer R3000 - R5000 vir n straightner is belaglik en nee ek kan nie n gewone straightner koop nie want ek het woes krul hare. Wat het van GHD se kwaliteit geword??? Van n 9 jaar na nog nie 2 jaar nie hoe werk dit?

0
Replies (0)