bC
benita C

1 reviews | Active since Jul 2015

09 Jul 2015, 13:26

S6 medikasie sonder voorskrif

Begin van die jaar wou ek n luis kammetji gaan koop het, die tannie wat kyk dat niemand steel nie het my ombeskof kom vra \wat soek jy"ekt haar gese wat ek soek eks toe teen die glas kassie vas gestamp en was gese \""maak net oop jou oe\"" heel om beskof ekt dit toe neer gesit op die glas blad en uit gestap n week terug wou my ou vir die tannie agter ons gaan \""Relislim\"" pille koop het \""waarvoor jy n voorskrif nodig het maar hulle verkoop altyd aan die tannie dit\"" die tannie agter die toonbank sou toe aan my ou 35pille vir R75 gegee het maar toe se die \""wag\"" tannie vir die tannie by die toonbank dat \""dis sy meisie wat my op Fb gesit het\"" toe wil die tannie agter die toonbank ook nie meer die pille aan hom verkoop nie? """

0
Replies (0)