jJ
jerasmus J

1 reviews | Active since Dec 2016

14 Dec 2016, 09:41

Swakste diens

<p>Ek het my voertuig gevat om die cim module te vervang 1ste keer was vir my gese die part is daar toe ke daar kom is vir my gese die tegnikus is in n motor ongeluk en ek moet die kar die 13de desember vat dan sal die tegnikus daar wees om die part te vervang ek het die kar terug geneem en die kar was heeldag by hul ek het die middag ges***el om te hoor of my kar herstel is net om uit te vind dat die part skielik nie beskikbaar is en eer in 2017 biskibaar sal wees, ek moet my velof kanseleer omrede my kar nie reg is nadat ek belowe is dat die part daar is en my depositos verloor dis uiterste swak diens sal niemand aan beveel om soentoe te gaan en nogsteeds kan niemand vir my n oplosing gee ivm met die saak nie</p>

0
Replies (0)