1 reviews | Active since May 2015
isuzu complaints
Ek het 'n 2014 Isuzu met 17 000 km na GM Klerksdorp gestuur om vir my te kyk hoekom die stuurwiel van die betrokke Isuzu op 5000km al begin glad word,hy het reeds al 20 000km op en die problem lyk erger.Die verteenwoordiger het nie eers na die voertuig gekyk nie en net telefonies laatweet dat hulle niks omtrent die probleem gaan doen nie omdat dit 'n tipe room of na skeer middel is wat ek gebruik wat op my hande is wat maak dat die stuurwiel se leer afgee en glad word.Ek wat nog nooit met enige na skeer middel of room of enige van daardie tipe midels gebruik nie is dit net vir my baie swak om R 368 000 vir n voertuig te betaal en later te hoor ek moet my hande was om met die voertuig te kan ry.Ek kan met sekerheid dit noem dat ek nie die enigste een is wat daardie probleem op die nuwe bakkie het nie en sal graag die ander ook in kennis wil stel.
