HB
Hagen B

1 reviews | Active since Aug 2011

12 May 2022, 07:24

GENARENT GENERATORS doen glad nie handel met kragopwekkers nie

Genarent Generators 1. Bestaan wel 2. Einaar bestaan wel maar het niks met die **** van mense te doen nie.

Webblad: https://genarentgenerators.co.za/ is n **** webblad

Die naam Genarent Generators word onwettig deur klomp Durbaniete gebruik om mense te kwoteervir krag opwekkers. Sodra jy gelde inbetaal, dan verwyn die vuilgoed.

Alle fone wat gebruik word, kan nie opge****r word nie

0
Replies (0)