1 reviews | Active since Sept 2017
Waiting more than 72 hours for authorization
06/02/2018 - aansoek gedoen vir voor-af toelating vir rugoperasie wat 12/02/2018 moet plaasvind. Ek het 'n "case nr" ontvang. Gems het gesê ek moet al die dokumente deurstuur en hulle het ontvangs erken en ek sou binne 48 uur terugvoer kry. 08/02/2018 - ek het hulle weereens ges***el en 'n nuwe "case nr" gekry. Gems het bevestig dat hulle die papiere gekry het en sal dit deursit as "dringend" 09/02/2018 - GEMS weereens gemail en gevra dat dit dringend is - ek is uitge-stress, GEMS het weereens ontvangs erken van my e-pos en 'n nuwe "case nr" gegee: CASENR 090218Q5VDFH. GEMS se reply was dat indien ek nie binne 48uur van hulle hoor nie ek weer moet s***el. Ek weet nie hoeveel CASE nrs ek nog moet kry nie en dis naweek, GEMS het ook gesê dat die paneel wat werk met die goedkeuring 4 uur huis toe gaan. Die operasie moet Maandag plaasvind: MEDIESEFONDS nr ********** 66 Mev SA van Blerk Tel nr ********** e-pos: **********
