wB
wilhemnina B
1 reviews | Active since May 2014
10 Mar 2015, 16:07
Terug betaal van lede gelde
Ek het aan die begin van Februarie maand n sms van Gems ontvang. Ek moet bewyse indien dat Chrisna nog n afhanklike is. Ek het die medies ge****ak omdat sy n werkende student is en nog afhanklik is van my, om uit te vind hoe ek moet maak met die dokumentasie. Sonder dat ek veel verduidelik het het 2 verskillende dames vir my gese dat sy meer as die staats toelaag van R1200-R1300 ontvang in n maand en dat Gems haar onmiddelik aan die einde van Februarie gaan afhaal. Ek het by n ander medies reggekom vir medies vir haar. Gems het nog steeds die gelde afgetrek van my salaris af en daar is net GEEN reaksie om die geld terug te betaal nie. Nadat ek ook al n paar emails gestuur het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)