AO
Anina O

1 reviews | Active since Oct 2018

25 Aug 2020, 15:05

Slegter as slegte diens

Ek sukkel met Gems van die 13 Mei 2020 om n terug betaling te doen Nadat my pa my ma se mediekasie ****ant betaal het by die apteek. Geld is aan apteek betaal en aan my pa nie geld is terug geskryf aan GEMS op die 31 Julie is ek gebel as ook my pa en gesê dat alles nou in orde is en dat die geld aan my pa sal terug betaal word, die person wat gebel het se naam is Jacob. Geld is nou nog nie aan my pa wat n pesionaris is terug betaal nie. Ek bel weer vandag om te hoor na die 5de oproep kom ek deur na n dame wat vir my vra ek moet aanhou na 41 min kom daar n ander dame op wat weer vir my vra op ek consent het om op die medies te gaan sê ja en dit is deur Luyanda op Ref *** weer met my pa bevestig, nou moet sy eers weer bevestig regtig dit waar voor kry jy dan n vervlakste verwysing een help en die ander het stories. ek sal graag wil weet hoelank gaan GEMS nog met n pensionaris se geld rond speel en nie betaal nie. behalwe vir Jacob en ek weet nie of die naam reg is nie Natiël wat prober help het, het ons geen joy gekry net n helse Vodacom Rek. Hulle steel van ou mense wat dit nie kan bekostig nie dink net as my pa wat al amper 80 is nou self met die gemors moes sit dan sal hy seker al n beroerte gekry het omdat die diens so swak is. GEMS was altyd so n goeie fonds nou sukkel ons so met hulle. ****ak Anina ***

0
Replies (0)