mM
marina M

1 reviews | Active since Aug 2014

24 Nov 2015, 14:54

SLAAPAPNEEMASJIEN

My man het dringend 'n slaapapneemasjien nodig gehad omdat hy ophou asemhaal.Sy dokter het GEMS ge****ak oor die masjien en Gems het gevra vir 'n motiveringsbrief...die dokter het dit dadelik deurgestuur...na amper 'n maand later het GEMS a letter of approval aan Viral air gestuur vir die masjien...<br> Viral air het die masjien vir my man op die 24ste April gegee...September ontvang ek 'n brief van Viral air dat die rekening nog geensins betaal is nie, ek ****ak Gems dadelik, hul belowe voor die 7de September is die rekening betaal, stuur nogals 'n sms om dit te bevestig...Oktober volg ek weer op oor die betaling, gladnie betaal soos hul belowe het nie, toe word daar van Gems af vir my gese die invoice is oud...ek bel Viral air, hul stuur weer 'n invoice...dis noual einde November...die rekening is nogsteeds nie betaal nie.<br> Ek het die customer care line van GEMS al blou gebel, maar die konsultante kan my eenvoudig nie help nie.NOU VRA EK JUL MET TRANE IN MY O? MET WIE DIE HEL VAN GEMS KAN EK PRAAT SODAT DIE VERDOMDE INVOICE BETAAL KAN WORD.EK IS AL GATVOL VERBY VIR GEMS SE VERSKONINGS.IN MY LEWE HET EK NOG NIE 'N MEDIESE FONDS TEGEKOM WAT SO VERDOMP TREURIG IS NIE..

0
Replies (1)
Gems (Government Employees Medical Scheme)
Gems (Government Employees Medical Scheme)'s reply24 Nov 2015, 16:15
Official
Hello bokkasmarina ,

We are terribly sorry that you have been experiencing difficulties.


Please allow us a little time to investigate your complaint.


Kind Regards
The GEMS Online Team