IP
Izanne P

1 reviews | Active since Apr 2017

20 Dec 2017, 12:08

Magtigings departement kom nie terug nie

Goeie dag ek verwys na my verwysings no MH 870 542 49. Ek is bitter ongelukkig oor die betaling wat aan vroedvrou (midwife) gedoen is.Die volle bedrag is nie aan my betaal nie en ek aanvaar nie die rede wat die konsultant aan my gegee het nie.

Ek het al die 6 Desember aan die magtigings departement 'n epos rakende my bevalling gestuur en tot op hede geen terugvoer ontvang nie. Ek verwag v.d magtigings departement om op my nou telefonies te ****ak. Lidnommer ********** 91

0
Replies (0)