WJ
Willie J
1 reviews | Active since Mar 2022
18 Feb 2022, 14:41
GEMS ONBEVOEG
My ma betaal ten duurste vir haar medies en toe sy nou bel sê hulle dat haar deel uitgeput is en dat haar man wat die afhanklike is, se deel nie uitgeput is nie. Hy gaan elke maand dokter toe en sy deel is vir onderstel om uitgeput te wees. Nou kry my ma net rekeninge om te betaal. Sy's 'n pensionaris en sukkel alreeds om kop bo water te hou. Kan iemand haar asseblief ****ak en hierdie goed uitsorteer. Haar nommer JP VISSER ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)