SN
Sarel N
1 reviews | Active since Jun 2019
19 Sept 2024, 09:44
Geen diens...meer by Gems
Waarom kan ons nie meer antwoorde kry van Gems af nie. Ek sukkel nou al vir 'n maand (32dae) vir 'n navraag nommer: MH***1/9. J bel en hou 30min aan sonder hulp. Ons het E-Posse gestuur en julle kom nie terug na ons toe nie. Query - ***. Ref.No, *** . Query-***.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)