HS
Hendrik S
1 reviews | Active since Dec 2012
26 Mar 2015, 15:39
Baie bekommerd oor Gems
Ek het ernstige vrae oor Gems se toekoms as 'n mediese fonds. Ek sukkel met die volgende:
- Eise wat lomp hanteer word.
- Swak betaling.
- Kry vooraf magtiging, maar dan word dit nie betaal as geen \pre-auth"
- Drs en hospitale se dat hul ongelooflike probleme met Gems ondervind.
- Laaste was Cape Town Medi Clinic waar Ryan van die hospitaal admin vir my se hulle is \""***********\"" en \""If I were you"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)