LR
Lauren R

1 reviews | Active since Nov 2018

14 Nov 2018, 18:29

Pragtige rokke, en puik diens!

Van die oomblik wat ons daar ingestap het, het nie net ek nie maar elkeen van my strooimeisies spesiaal gevoel! Julle diens is puik en julle rokke is pragtig!

0
Replies (0)