AV
Amanda V

1 reviews | Active since Sept 2011

05 Mar 2015, 08:42

Great service & beautiful dresses

Gelique het vir my 'n baie goeie diens gelewer. Ek en my strooimeisies kon eers laat die een Saterdag middag gaan vir mates en hul het oopgebly tot ons klaar was. En glad nie eers gekla omdat hul so laat moes bly vir ons nie. Daarna het ons almal emails gekry wat die presiese mates, kleure en besonderhede van ons rokke bevat het met 'n datum wat dit sou klaar wees. Die datum wat die rokke klaar was, was baie akkuraat alhoewel hul besig was in daardie tyd. Die rokke is pragtig en so gemaklik. Dankie vir die goeie diens. :)<br> <br> Amanda

0
Replies (0)