ZH
Zack H
1 reviews | Active since Aug 2021
31 Aug 2021, 21:41
Knipmesse en geweersak met name op,
Werkmanskap is puik. Goeie gehalte, weet sommer wat ek vir die manne koop vir kersfees die jaar en waar ek dit gaan kry. Knap gedaan, beveel enige iemand aan om by gelief n draai te maak
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)