AT
Annamarie T

1 reviews | Active since Jun 2021

17 Jun 2021, 12:24

Uitstekende diens

Uitstekende diens. Ek het 4 Junie 'n vadersdag bestelling geplaas en vanoggend 8uur is dit afgelewer. Die diens was regtig uitstekend, en die geskenk nog mooier as wat ek gedink het. Baie dankie Geite & Goeters

0
Replies (0)