KC
Karen C
1 reviews | Active since Sept 2016
30 Nov 2020, 23:40
Geite & Goeters
<div>As ek kon nul ster gee sou ek. En dit net oor kliente diens. Ek het 'n bestelling by hul geplaas op die 11de September. Waaroor ek na die beweerde afleweringstyd, begin navraag doen het. Verskeie eposse aan hul, word net nie beantwoord nie. Niemand beantwoord die telefoon as jy hul s***el nie. Comments op hul fb blad, word net gedelete. En dan word jy beblock. Hoekom omdat hul jou nie net kan uit ordentlikheid kan antwoord op jou vraag van "wat die stand van my bestelling is nie". Ek het al die helfte van my bestelling gekry, maar nou duur die stryd weer voort vir die res van my bestelling. Weereens word my eposse nie beantwoord nie.</div>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)