SB
Sonnette B

1 reviews | Active since Jun 2021

12 Jul 2021, 07:39

Ongelooflike slegte diens, 3.5 maande en steeds geen produk

Ek het al op 9 April 2021 n bestelling geplaas en ten volle betaal.

Na menigte opvolging met Sean van Geite en Goeters was my bestelling uiteindelik gereed na 2 maande se wag. Toe ek dit ontvang was dit heeltemal verkeerd en glad nie soos die goedgekeurde proef nie.

Daar was onverskoning gevra omrede my bestelling verkeerd was en gese dit sal dadelik reggestel word.

Dit is nou 4 weke daarna en steeds nie reg nie. Ek volg op via epos, telefoon, whattsapp, Facebook messanger en ontvang geen terugvoering nie.

Ongelooflike slegte diens. Sal hulle nie aanbeveel nie!

0
Replies (0)