KE
Karel E

1 reviews | Active since Jul 2020

17 Jan 2022, 16:22

Great kwaliteit en vriendelike diens!!!

Dankie vir julle vriendelike diens en great kwaliteit kussings! Ons verstaan dinge gebeur soms in besigheid en is dankbaar dat julle ons so mooi op hoogte gehou het deur alles. Baie seeninge vir julle besigheid!

0
Replies (0)