aG
annatjie G

1 reviews | Active since May 2012

27 Jun 2020, 07:37

Dankie vir julle terugbetaling

Dankie aan die dame wat gisteraand, Vrydag 26 Junie 2020 my gehelp het, nadat ek ń boodskap op hulle nuwe nommer gestuur het, ***, met al my bewyse. Sy het gesorg dat my geld terug betaal is vanoggend, die gebaar gee my weer hoop vir Geite en Goeters.

0
Replies (1)
Geite & Goeters
Geite & Goeters's reply30 Nov 2020, 18:57
Official
Grootste plesier ***