SN
Stephanus N
1 reviews | Active since Feb 2015
02 Feb 2015, 11:20
Bank se leer beskadig
Ons het sitkamerstel ****ant gekoop by Geen & Richards Standerton. Ons het paar keer oproepe gemaak oor bank se leer wat beskadig is. <br> Niemand kom terug na ons toe nie. Die verwysings nommer wat ons wel gekry het is :224623
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)