sC
sarel C
1 reviews | Active since Jun 2017
02 Jun 2017, 14:41
Uitstekende Diens
<p>Ek het 3 horlosies bestel, 1 vir myself en vir albei my seuns. Ons is baie tevrede met die kwaliteit en puik diens! Sal definitief weer by julle bestel.</p> <p> </p> <p>Groete,</p> <p>Sarel</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)