wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
12 Sept 2022, 21:58
Swak Garmin
Ek het horlosie 3 maande terug gekoop. Sondag neem ek hom in. Hulle se vir my dit gaan 3weke neem. Dis n Garmin Forerunner 55. Die probleem is eks by Discovery Vitalety. Ek stuur mails en alles vir Garmin maa geen reply of iets kom van hulle af nie. Ek voel hulle kan hulle horlosie druk en my geld terug gee sodat ek maar apple kan koop want daar kry ek beter diens as Garmin. Geen mail of oproep nie niks. Maar jou geld is goed genoeg vir hulle. Ek soek n antwoord binne 2dae wat iemand my bel of mail.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)wE
wayne E's updateReviewer Update
15 Sept 2022, 21:35Ek kry net geen antwoord of hulp nie. Wat kan mens doen
wE
wayne E's update15 Sept 2022, 21:35
Reviewer Update
Ek kry net geen antwoord of hulp nie. Wat kan mens doen
