LE
Lize E

1 reviews | Active since Apr 2024

20 Apr 2024, 20:37

Garmin is tops

Beste horlosies! Beste diens. My garmin vivoactive 4S se battery het probleme gegee. Garmin het dit vervang sonder enige drama,vrae,***** wees of probeer uitkomkans kry. Ek ken nie meer hierdie soort diens in Suid Afrika nie. Dankie Garmin. Sal julle enige tyd aanbeveel.

0
Replies (0)