No Goods being delivered
Bly maar weg van die lot af. Het op die 5de Januarie Teff saad bestel. Elke keer as ek bel sê hulle dit sal volgende week af gelewer word. Hulle reply nie op emails nie. Weet nie eens of dit n legit maatskappy is nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Garden Goods's replyOfficial
14 Feb 2019, 11:45 Hi please send us your order number so we can solve it for you thank you.
Garden Goods's reply14 Feb 2019, 11:45
Official
Hi please send us your order number so we can solve it for you thank you.
