EN
Emmerenta N

1 reviews | Active since Jul 2016

02 Jul 2016, 10:27

Juweeltjie

<p>Ons was bevoorreg om in die pragtige kothuis te bly in Junie 2016. 'n Ruim, goed toegeruste eenheid met alles wat jy wat nodig het en nog meer. Die besondere kothuis het pragtige dekor , pation en tuin met veilige parkering en privaatheid. Ons was vriendelik verwelkom en geen moeite was is te veel. Wat 'n wonderlike oornag ervaring!!! Baie dankie aan die eienaars, jul plekkie is tops </p>

0
Replies (0)