GR
Gerald R

1 reviews | Active since Sept 2021

30 Sept 2021, 10:06

Swak Diens GapCare

Ek is 'n klient van Gapcare sedert 2013 gedurende 2021 het ek 'n operasie ondergaan waarna ek bestraling in Groenkloof hospitaal onvang het die mediese kostes was meer as wat my mediesefonds goedgekeur het en is daar 'n bedrag van R4697.94 uitstaande waarvoor ek 'n eis by Gapcare ingedien het op 26 Jullie 2021. Na verskeie eposse en telefoon oproepe met Bekezela Ncuube is die eis nog steeds nie afgehandel nie. Al my eposse word beantwoord met 'n standaard rekenaar terug voer. " We sincerely apologise for not getting back to you on your request. we are experincing an irregular increase in queries. an agent will attend to your query as soon as possible. we appreciate your patience greatly and thank you for your understanding" Dit is die antwoorde sedert @6 Julie 2021 Telefoniese gesprekke met bg persoon word beloftes gemaak wat nie nagekom word nie. ****aknommer vir GapCare *** Verwysings nommers nav ****ak gesprekke: ******4 My kliente nommer: TKGD 002247

0
Replies (0)