1 reviews | Active since May 2016
<p cl***="MsoNormal">Goeie more,
 <p cl***="MsoNormal">Ek is hoogs teleurgesteld in Worcester Game in Mountain Mill se kliënte diens.
 <p cl***="MsoNormal">Ek het op 2 April 2016 by Game Worcester aansoek gedoen vir ‘n nuwe Vodacom Selfoon****rak. Ek is reeds baie jare ‘n staande kliënt van Vodacom. Nadat al die papierwerk voltooi is het die dame my ingelig dat hulle nie my aansoek kan prosseseer nie omdat my rekening oorgesit is by Vodacom op ‘n “3d” en hulle stelsel is nog nie opgegradeer om dit te verwerk nie. Hulle sou my die volgende dag laat weet het wanneer dit verwerk is by die “kantoor” en daarop het ons terug huis toe gery in Wolseley.
 <p cl***="MsoNormal">Ek het Game Worcester se selfoonafdeling Sondag oggend 03 April 2016 ges***el waarop hulle vir my gesê het hulle wag nog vir terugvoering maar my in dieselfde asem verseker het dat dit wel nog dieselfde dag sal geskied. Ek het 4 keer daardie dag ges***el met geen resultate nie. Ons het die hele dag gesit en wag om te ry sodra die oproep deurkom (let wel ons bly in Wolseley). Met die laaste oproep is ek ingelig dat die dame wat dit moes hanteer afsiek is en hulle sal dit eers die Maandag 04 April 2016 kan prosseseer. Hulle het my egter verseker dat ek reeds aansoek gedoen het vir die ****rak en dat die “special” nog sal geld. Ek het weereens Maandag 04 April 2016 ges***el omdat ek niks van hulle gehoor het nie met geen resultate nie. Ek is eers later ingelig dat die ****rak goed gekeur is. 
 <p cl***="MsoNormal">Aangesien ons op Wolseley woon en ek tot 17h30 werk was dit onmoontlik om in die week deur te gaan en Game Worcester nog betyds oop te kry. Ek het dit so aan hulle oorgedra en onderneem om Saterdag 09/04/2016 deur te kom om te kom teken.
 <p cl***="MsoNormal">Saterdag 09 April 2016 daar op gedaag is ek ingelig dat die “special” verval het en hulle nou die nuwe tarief moet aanpas – PATETIES. Ek was reeds so teleurgesteld in hulle diens dat ek net ingestem het om klaar te kry en daar uit te kom.
 <p cl***="MsoNormal">GROOT was my skok toe hierdie “wonderlike” diens nog steeds nie einde gekry het nie en ons uitgevind het dat hulle vir my ‘n verkeerde ****rak gelaai het wat net data bevat en nie die ****rak “U choose Flexi 200” soos wat ek voor geteken het nie. Ek het Vodacom ges***el (waarmee ek nog nooit ‘n probleem gehad het in al die jare nie) en hulle het my ingelig dat dit Game Worcester se verantwoordelikheid is om dit deur te gee aan hulle aangesien die ****rak by hulle uitgeneem is. Nodeloos om te sê het ek die mense met die “geen diens” weereens ges***el om dit aan te meld waarop met die eerste oproep vir my gesê is dat dit Vodacom se fout is met GEEN verdere resultate nie. Ek het weereens ges***el en darem ‘n dame gekry wat die moeite gedoen het om my terug te s***el en te sê dat dit wel ‘n fout is (wat ek reeds geweet het). Daarop het sy vir my gesê dat ons glad nie die “****rak” moet gebruik nie – lagwekkend! Sy sou weer terug kom na my toe sodra die fout herstel is………
 <p cl***="MsoNormal">WONDERLIK DIT IS NOU 10 MEI 2016 EN NOG NIKS! Vodacom trek die verkeerde ****rak se bedrag by my maandeliks af en ek het geen nut van die staande ****rak nie. Hierdie hele episode het my telefoon onkostes opgestoot, ‘n duurder ****rak wat nooit geaktiveer is nie, ‘n ****rak waarmee ek niks kan doen nie asook onnodige petrol uitgawes.
 <p cl***="MsoNormal">Ek verwag antwoorde en ‘n ****rak wat reggestel gaan word (nie eers oor ‘n jaar nie).
 <p cl***="MsoNormal">In my lewe sal ek nooit iemand aanbeveel na Worcester Game nie – daar is GEEN diens nie – ons gebruik nie eers die woord proffesioneel nie, want dit bestaan eenvoudig nie.
 <p cl***="MsoNormal">Rosalie Pienaar
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra omverskoning vir enige ongerief in hierdie aangeleentheid.
Ons verwys na die e-pos wat aan u gestuur is vir verdere besonderhede en sal by ontvangs daarvan die aangeleentheid laat ondersoek deur Senior Bestuur wat daarna met u in verbinding sal tree om the aangeleentheid te bespreek.
Ons verneem graag vanaf u.
Groete.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor
Tel: ***73
Best regards,
Ons verneem graag vanaf u.
Groete.
Rina Taute
Group Customer Service Advisor
Tel: ***73
Best regards,
16,981 total reviews on Hellopeter