HK
Helena K
1 reviews | Active since Jun 2016
03 Mar 2020, 10:37
Verhaling van paaiement
Goeie dag. Nadat ek Game gerapporteer het in Februarie het hulle weer geld van my bankrekening verhaal. Ek het soos deur hulle gevra my besonderhede aangestuur sodat hulle die saak kan ondersoek sonder enige sukses.
Is daar n ander plek waar ek hulle kan rapporteer sodat Game nie meer geld van my rekening kan aftrek nie.
***
Ek hoop dat daar nou aandag aan my probleem gegee sal word.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)