1 reviews | Active since Jul 2021
UITERSE SWAK DIENS VAN GAME KIMBERLRY
Op 23/02/2022 was ek by Game om te gaan kyk vir 'n mikrogolf oond. Op die rak was 'n demo. Ek het gesoek vir 'n persoon om my te help maar daar was niemand op die vloer. 'n Dame van Bennet Read het 2 maal gebel vir 'n persoon om ons te kom help. Nadat ek ook weer voor in die winkel gaan vra het vir help het daar twee mans persone al geselde op hul tyd aangekom. Een het gevra of hy kan help. Ek het gevra of hulle nog die die mikrogolf oonde in die stoor het. Hyu het die ander persoon gevra wat sommer dadelik nee geantwoord het. Ek het na die voorkant van die winkel gegaan en gevra vir die bestuurder (Kallie) maar die was die op kantoor nie. Ek het gevra vir die 2de in beheer waarna hulle my na 'n dame deurges***el het. Sy wou weet om welke rede ek haar ****ak maar het my toe weer deurges***el na Ivan Coetzee. Hy het na ons gekom, gaan kyk of daar nog in die stoor is en toe vir my die betrokke mikrogolf uit die stoor gaan haal waar daar toe wel voorraad was. DANKIE IVAN COETZEE JY IS 'N STER. Is dit die diens wat Game vir sy kliente bied. Vra ook maar net
