1 reviews | Active since Sept 2015
Uiters swak diens....
Vroe?r vandeesmaand het my foon aanhoudend begin vries. Ek het dit afges***el en dit wou nie weer aans***el of laai nie. Siende dat die foon nog onder waarborg was het ons dit teruggeneem na Game en hul het dit vir Vodacom gestuur. Toe ons mettertyd ingelig is die foon is gereed vir afhaal het niemand ons ingelig dat die foon steeds stukkend is nie. Toe ons agterkom die foon is steeds buite werking, het ons dit so gou moontlik teruggeneem na Game. Hier het hul ons ingelig dat die foon se laai-eenheid gebrand het weens ons nalatigheid, dat dit te duur sou kos om te herstel en dat ons waarborg dit nie sou dek nie. Die dame het dit met redelike houding aan ons deurgegee en ons was baie ontsteld en het nie saamgestem nie. Die afdelingsbestuurder sou die ver**** opvolg met Vodacom en ons terugbel. Intussen het ek die selfoon gaan haal en 'n t****e opinie ingewin.Hier moes ek verneem dat daar geen teken van brand aan die eenheid was nie en dat die \motherboard"foutief was. Dis herstel teen R150 en die handelaar het dit toe boonop by my gekoop teen 'n goeie prys. Hoe klop dit? Twee teenstrydige opinies en Game/Vodacom wen al die pad... Soveel vir my een jaar waarborg en klientediens..."""
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***2 and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to the store management of Game Mossel Bay, for further investigation.
Regards
Herman van der Berg
Customer Service Advisor
***
***73
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***2 and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to the store management of Game Mossel Bay, for further investigation.
Regards
Herman van der Berg
Customer Service Advisor
***
***73
