EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

12 Feb 2016, 14:19

Trimmer repairs kry nie als terug wag 30 min v hul

Boek trimtech trimmer vir 2de keer vir repairs nadat ek gese het ek soek credit op rekening. Kry sms moet gaan haal. Kom daar vandag kry nt helfte van als wat ingeboek is. Ek vr waar die res daar word gese dis al wat daar is. Ek vra vir bestuurder wag 30 min niemand kom om te help nie toe vat ek my papier en loop. Als van trimmer was ingeboek 22 jan 2016 behalwe die boks want hy het nat gereen. Regtig julle diens is pateties wat nog n mooi bewoording is en beste van als vrou se die mense bo in kantoor ek moet ma wag. Ek net 1 uur ete en kos my geld om my kar te start en game toe te ry en kry sulke swak diens. Nee hou julle goed ek soek my geld. N bestuurder wat sy sout werd os sou sou spoedig n ordentlike diens kom lewer het maar nee wat die bestuurders worry nie ook nie die personeel wat daar werk nie

0
Replies (1)
Game
Game's reply14 Feb 2016, 19:38
Official
Hello Flica8505,

We acknowledge receipt of your complaint with reference ***7 and apologize for your inconvenience in this matter.

We confirm that the Store refunded you for the item and we trust the matter is resolved to your satisfaction.

Regards.

Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73