1 reviews | Active since Dec 2014
Wanneer jy n betaaling op die 18de maak en heeldag sukkel dat hulle die bewys ontvang. verwag jy mos maar beter diens die volgende dag??? veral as jou lyne niks makeer nie! 1ste word ek op die 19de ge****ak na hulle my bewys ontvang het, en daar word vir my gese dat ek sal moet inkom voor die af lewering kan plaas vind.... ok so vra ek vir aflewering vir sommer net sie grap daar van? dit agter die rug kry ek n oproep 2 ure later waar hull vir my se dis nou past 12 ek moet nou maar wag tot more vir my delivery??? ek het my verdomde bewys 30x nou al gestuur... dan sal die Manager later na ek hom ook moes bel want niemand daar kom mos trug na jou nie... vir my n ander storie spin van n dag se clearing moet eers plaas vind... na 12 / hele dag nou... buitendien was gelde al die 18de oor betaal... Vreeslik teleurgesteld in sulke swak diens!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.