1 reviews | Active since Oct 2016

02 Oct 2016, 18:28

Telefunken 55 inc

<p>Halo ek wil net se ek is uiters teleurgestel in julle diens. Julle adverteer produkte en dan het julle van dag een nie in vooraad nie. Na ek seker 6 keur deur gesit is kry ek n persoon wat my kon help en het toe vir my n televisie gekry. Ekt 2 telefunken 55inch televisies gekoop maar die een se "erial"plug is skoon afgebreuk. Ek ****ak toe vir game gape gate waar ek die produk gekoop heylt en meneer jammer ons het nog steeds geen vooraad. Dis nou al n week se gestry en baklei kan iemand my net ****ak om ********** 260 met raad want die diens is rerig nie op game se standaard waaraan ek gewoont is nie.</p> <p> </p>

0
Replies (1)
Game
Game's reply03 Oct 2016, 10:55
Official

Good day,

We acknowledge receipt of your complaint with reference ***4 and would like to apologise for any inconvenience caused.

This matter was referred to senior management for further investigation.

Regards

Herman van der Berg

Customer Service

***

***73