Telefunken 55" false advertising
<p>GEEN BESTUURDER WEEREENS aan diens. Hoekom moet ek elke keer die moeite doen om na GAME SOMERSET MALL te ry en die bestuurders is NOOIT aan diens. Ek het uitgewys wat ek bereid is om te aanvaar as produk om myne te vervang nadat ek gaan kyk het wat die oorspronklike pryse was van die telefunken voor hierdie fout deur die media uitgewys was. EK HOOP dat daar wel n bestuurder aan diens sal wees die 28STE dat ons hierdie kan afhandel. Bennie van Greunen wil my geld terug gee met n ekstra R500. Dit is vir my onaanvaarbaar en ek verwag van Game Somerset mall om my tv te vervang met n soortgelyke produk van my keuse. Ek wil ook aanraai dat hul kyk na hul bestuur van die winkel en in die toekoms en sal sorg dat daar n bestuurder aan diens is sodat ek en ander nie elke keer moet terug ry na julle winkel. Ek hoop dat julle handel hierdie saak more af want en ek my produk ontvang. As julle nie weet wat om te doen kry iemand wat kan kom help by julle winkel om dit uit te sort.</p>
Good day,
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***1 and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to management for further investigation.
Regards
Game Customer Service
***73
Good day,
We acknowledge receipt of your complaint with reference ***1 and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to management for further investigation.
Regards
Game Customer Service
***73
Jammer dit is Fanie van Greunen en nie Bennie
Jammer dit is Fanie van Greunen en nie Bennie
