1 reviews | Active since Dec 2016

10 Apr 2017, 17:50

TELEFUNKEN 55"

Nadat ons die televisie gekoop het is daar gerugte gewees dat die Tv as full HD verkoop word maar dit is HD Ready. Ons is terug na Game en hulle versoek om die tv te replace met n Full Hd tv.

Hulle sou my vandag s***el wat nie gebeur het en ek moes HULLE s***el om te hoor wanneer ek my tv kan kom omruil. Hulle se dit sal 2 weke neem en dan sal hulle my n refund gee op die tv. Ek wil nie n refund he nie ek soek n Full Hd tv teen die prys aangekoop in telefunken en 55 inch of in ander produk.

Hulle het nie 2 weke gewag vir my geld en het dit onmiddelik in ****ant ontvang hoekom moet ek 2 weke wag. Moenie probeer die hoofkantoor s***el hulle het my terug verwys na die tak en hul skouers opgetrek en gese Increddible connection en hifi corp het ook die probleem gehad. Ek het niks met die ander winkels te doen nie ek het by Game gekoop en laat ek julle se dat Increddible connection in die verlede die loss gevat het en gesorg het dat ek produk ontvang. Dit is baie swak om na ander mpy te verwys en niks aan julle, Game se probleem te doen nie.

Erken julle fout, vergeet met wie dit ook gebeur het, want ek het rondgebel hifi sou die produk ongeruil het of vervang het met soortgelyke produk. Vat die loss en gee my waarvoor ek betaal het. Dit is so snaaks dat julle die naweek voor die storie in die nuus was skielik n special kon he op telefunken Tvs. Kom nou Game as julle sulke lekker specials op tvs kan gee kan julle mos my produk vervang.

0
Replies (3)
Game
Game's reply11 Apr 2017, 08:23
Official

We acknowledge receipt of your complaint with reference ***3 and apologise for any inconvenience caused.

The matter is currently under advi*****t and you will be contacted to discuss this matter.

Regards.

Group Customer Service Advisor

Tel: ***73

Best regards,

's update18 Apr 2017, 17:21
Reviewer Update

Fanie van Greunen het vir Game Somerset Mall instruksie gegee om my te refund en R500 ekstra te gee want julle het glo nie n ander produk om myne te vervang. Die telefunken was R2000 afgemerk op special so ek laat my nie vertel dat julle nie n produk het teen die oorspronklike prys om myne te vervang. Julle vat my vir n joke dis onaanvaarbaar Fanie van Greunen

's update27 Apr 2017, 12:53
Reviewer Update

GEEN BESTUURDER WEEREENS aan diens. Hoekom moet ek elke keer die moeite doen om na GAME SOMERSET MALL te ry en die bestuurders is NOOIT aan diens. Ek het uitgewys wat ek bereid is om te aanvaar as produk om myne te vervang nadat ek gaan kyk het wat die oorspronklike pryse was van die telefunken voor hierdie fout deur die media uitgewys was. EK HOOP dat daar wel n bestuurder aan diens sal wees die 27STE dat ons hierdie kan afhandel.