dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

30 Aug 2018, 07:31

Swak na verkope dienslewering

Ek het Sondag 26 Augustus 2018 spesiaal deur gery van Kroonstad na Game Welkom om my foutiewe Defy skottelgoed wasser aan te meld, die betrokke verkoopsdame het gesè hul sal maandag die fout aanmeld, gistermiddag kry ons eers 'n sms met verwysing 961447 daar sal nog gereël word vir die opvolg, my punt is, hoe lank moet jy wag om diens te kry, die skottelgoed wasser staan nou more al 'n week, maar hoekom diens so swak is by Game rondom na verkope diens, gaan my verstand te bowe, watter ****rakteurs jul het om die produkte te diens , is jul interne saak, maar kry mense wat wil diens lewer, more is dit nou presies 'n week en al wat mens het is 'n armsalige sms wat darem jou troos iets gebeur iewers, besit die Guptas ook Game???

0
Replies (0)