dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

06 May 2015, 13:09

SWAK KOMMUNIKASIE

Op 20 April 2015 stuur ek per e-mail wat op die rekeningstaat verskyn, my nuwe bank besonderherde vir my debietorder wat moet deurgaan, die volgende dag per e-mail ontvang ek terugvoering dat ek moet die bank besonderhede per bank brief stuur, wat ek onmiddelik gedoen het, geen ontvangs erkenning nie, aanvaar ek daar is geen verdere besonderhede wat Game verwag nie, vanoggend ontvang ek eers die 6 Mei 2015 'n sms ek moet na die naaste Game gaan en my premie gaan betaal vir die maand?????ek is presies 66km van die naaste Game af in Welkom en nou moet ek op eie onkostes soontoe ry om 'n betaling te maak!!!!belaglik!!!!ek het die regte pad gevolg en my besonderhede deurgestuur en Game was die enigste organisasie wat 'n bank brief wou he!!!!dit is gedoen, waarom word ek nou gepenaliseer deurdat die order nie deur die nuwe bank besonderhede gegaan het nie!!!!dis mos absuliet swak en hierdie moderne elektronie area dat mens nie eers jou besonderhede kan update nie!!!Game word asseblief wakker en jaag die personeel weg wat met rekenings werk!!!!dis 'n eenvoudige werk!!!!

0
Replies (1)
Game
Game's reply06 May 2015, 14:38
Official
Hello SALEGION,

Ons erken ontvangs van u klagte met verwysingsnommer *** en vra omverskoning vir u ongerief in hierdie aangeleentheid.

Ons rekeninge afdeling word hanteer deur RCS en ons het hierdie klagte na hulle senior bestuur verwys vir die nodige aandag. Net vir die record, u kan hulle ****ak op ***or ***

Moet asb nie huiwer om ons te ****ak indien u geen terugvoering vanaf hulle ontvang nie.

Groete.

Rina Taute
Group Customer Service Advisor
***
Tel: ***73