AL
Adele L

1 reviews | Active since Jul 2015

02 Jul 2015, 11:12

Swak diens by Game te Bayside centre Cell repair

Die phone was ingeneem vir repairs 30/05/2015,problem was phone het nie gecharge nie
Game stuur sms op 23/06/15 dat phone gereed is vir collection
Besoek Game die Saterdag 27/06/15,by Customer counter(Swart dame,nie baie behulpsaam nie) was phone oorhandig aan ons,ons het opgemerk dat box beskadig was
Terwyl Adele besig was om ontvangs dok te teken merk sy dat die battery uit was,deksel was los op phone,sy het toe nie geteken nie
Swart dame het toe ene Candice ges***el om problem te probeer uitsort ,die was nie available nie,die swart dame se toe sal die Maandag 29/06/15 uitsort omrede Cell C kantore toe was
Vandaar het ons gegaan na Hillary (Ontvangs counter)waar ontevredenheid weer uitgespreek was,sy was baie behulpsaam,ons het ook 'n complaint form voltooi,sy het ook genome dat Candice die persoon was wat in beheer was van repairs,sy het genoem dat sy die Maandag sal aandag skenk
Niemand het Maandag en Dinsdag terug gekom nie,Ons het met Store Manager gepraat telefonies hy het gese dat Candice sal Adele onmiddelik bel ,sy het toe gebel en met klomp verskonings opgekom,,sy het toe gese hulle baklei nog met Cell C. Dit is onaanvaarbare diens en ek soek dadelik oproep van Area best

0
Replies (1)
Game
Game's reply02 Jul 2015, 14:33
Official
Hello Adeleleukes,

We acknowledge receipt of your complaint with reference *** and apologize for the poor service rendered to you at this store.

We confirm that management contacted you to advise that they will refund you for the item and we look forward having you in the store at your convenience to conclude this matter.

Regards.

Rina Taute
Group Customer Service Advisor

Tel: ***73