1 reviews | Active since Dec 2018
game middelburg mpumalanga mall hulle is vol stories en skuld my n fietspomp al vir meer as n week en bly se daar is nie stock nie hulle is pateeties en die diens daar is baie swak hulle bestuur gee nie om nie en praat jy met hulle trek hulle hulle skouers op swak swak ek soek my fiets pomp of my geld trug
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.