1 reviews | Active since May 2016
Swak diens

Kom vandag by GAME WELKOM opsoek na `n pop camping cot by die kinders se speel goed, wel dis waar dit altyd is. Kyk rond sien niks, dog toe ok kom ek vra hiemand se hulp dalk kyk ek dit mis. Soek mense om te help en na `n gesukkel kry ek iemand n vrou wat op haar rug le op stoele wat aan die publiek verkoop word. Ek vra toe asb help my ek soek n pop camping cot. Joh se die vrou en loop so sleep voet en stadig na die speelgoed toe. ek verduidelik haar mooi hoe dit lyk, sy gee my n boks met n pop, stootkarretjie ens in. EK se toe nee dis net een klein lap sakkie met `n camping cot in. o se sy sy sal iemand kry wat by daardie afdeling werk om my te hlep. na 10 minutes gaan soek ek har weer o en toe reken sy dis baie belangrikers om by die ver afdeling met daardie mense te praat as om n klient te help. regtig is dit hoe die job discriptions deesdae is.

Net jammer sy het nie n naam paatjie opgehad nie ander het ek haar naam genoem.

Ook net bygevoeg die is nie die eerste keer wat ek sulke swak maar geen diens by welkom game kry nie.

Die mense wat daar werk is onbevoeg om hulle werk te kan doen. Daar is geen management as staff wat daar werk met so bad attitude werk en sommer op die stoele sit wat aan publiek verkoop word.

Daar is geen dissipliene in daar plek nie, want regtig dan sou daar ten minste beter diens gewees het.

We acknowledge receipt of your complaint with reference ***6.
I am really sadden by your experience you had at our Game store recently and want to apologize for the level of service you got on that particular day which was really unacceptable in terms of our Game and Wal-Mart beliefs and values.
Senior Management will investigate this matter and will contact you with updated feedback.
Regards.
Group Customer Service Advisor
Tel: ***73
Best regards,