wE
wayne E

1 reviews | Active since Jun 2019

19 Jul 2025, 15:41

Swak

Ek wou n sound bar koop. Twee is stukkend wat niemand van geweet het nie maar dis op vloer om te verkoop. Toe is daar wat in bokse geseel is maar hulle weier om dit vir R800 te gee dis swak en ek gaan dit verder neem want dis nie my as kliet se skuld nie.

0
Replies (0)