aN
allicia N
1 reviews | Active since Nov 2019
03 May 2020, 09:55
stofsuier!! game masstores
hi. ek het n sofsuier by game george gardenroute mall gekoop, dit het intussen gebreuk en het waarborg. nou vertel hulle, hulle verkoop dit nou maar hulle mag nie my stukkende een omruil nie??? hoe maak dit sin??? die waarborg is amper verby en dan is daar weer 110 stories. ons koop amper al ons huis goed daar en dis wat ons kry!! allicia ***
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)