1 reviews | Active since Jul 2015
SELLING PRODUCTS - NO PARTS AVAILABLE
In April 2013 koop ek 'n Logik Kas Register by Game by Mall@Reds. Op die 12de Junie hierdie jaar wou ek 'n ink roller by hulle koop maar verneem hulle hou geen parte vir hierdie produk aan nie. Ek praat toe met Ryan wat my ****ak besonderhede neem en hy belowe my hy sal die ink roller by hul vers******s bestel en dat ek dit die week daarop sal kry. Na geen terugvoering twee weke later nie, s***el ek hul bestuurder, Patience op die 30ste Junie, wat my belowe sy sal uitvind wat aangaan en my terug laat weet, sy laat weet my toe dat hy die ink roller van oorsee bestel het en daarvoor wag. Vanoggend die 16de Julie moes ek weereens vir Ryan s***el wat my belowe hy sal uitvind hoe lank dit nog sal neem en my vanmiddag terug laat weet. Dis nou 16h30 en ek het nog niks weer van hom gehoor nie. EK WIL NET WEET HOE KAN HULLE NOG STEEDS DIE LOGIK KAS REGISTER OP HUL RAKKE HOU OM TE VERKOOP EN NIE DIE INK ROLLERS DAARVOOR KAN VOORSIEN NIE, dis soos om 'n motor te koop maar kan nie parte daarvoor kry nie.
We acknowledge receipt of your complaint with reference *** and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to the Merchandise Department at Head Office for further assistance.
Regards
Herman van der Berg
Customer Service Advisor
***
***73
We acknowledge receipt of your complaint with reference *** and would like to apologise for any inconvenience caused.
This matter was referred to the Merchandise Department at Head Office for further assistance.
Regards
Herman van der Berg
Customer Service Advisor
***
***73
